SKAAPBRANDSIEKTE

Brandsiekte is ‘n hoogs aansteeklike en verwoestende velsiekte onder skape.

Brandsiekte is ‘n hoogs aansteeklike en verwoestende velsiekte onder skape. Dit word veroorsaak deur die skaapbrandsiektemyt (Psoroptes communis ovis), ‘n klein velparasiet (ongeveer 0,8 mm in lengte) en kan skaars met die blote oog gesien word. Hierdie siekte is aanmeldbaar en is al sedert die sewentiende eeu endemies in Suider-Afrika. Dit kon, ten spyte van verskeie regeringspogings en aggresiewe behandelingstrategieë, nog nie uitgewis word nie.
Lees die volle artikel af deur die aflaai knoppie te klik.

Wat se Dok Faffa oor skaapbrandsiekte?

Lees meer oor Solution 3,5% L.A deur hier te klik.